WORTHY WOMEN KAAP

WORTHY WOMEN KAAP is ’n dag waar ons hoor by die Here - ons lag, huil, sing saam en kuier saam met vriendinne. Dit is ‘n konferensie waar vroue soos ek en jy al oor die jare baie ontvang het - genesing, Woord, herstel, visie, strategie en hoop. Hierdie is ‘n onvergeetlike dag wat jy nie wil misloop nie!

Veilige betaling • Beperkte sitplekke beskikbaar

Image

’n Dag wat blywende impak maak

WORTHY WOMEN KAAP skep ’n veilige ruimte waar vroue kan stil word, herstel ontvang en weer met hoop en duidelikheid vorentoe beweeg. Hierdie konferensie het al die lewens van baie vroue geraak — en dié dag is vir jóú.

Wat is WORTHY WOMEN KAAP?

WORTHY WOMEN KAAP - kom ontdek wie jy is en wie God is.  Vroue wie se identiteit vas is in Hom, leef anders. 

Sulke vroue word ‘n ‘tribe’ wat gemeenskappe verander en impakteer.

Jy kan só ‘n vrou wees!

Wat jy kan verwag van die dag:

Die dag vind plaas in die ouditorium van Missio Dei Gemeente in Bellville - 7 November vanaf 09:00-16:00.

Ons is ongeveer 1200 vroue wat opdaag om te hoor wat God wil sê.

Middagete is ‘n heerlike kuier waar elke vrou haar eie eetgoed pak vir ‘n piekniek saam met haar vriendinne.

Daar is koffie-stasies en genoeg veilige parkeerplek.

Vroue van alle ouderdomme tussen 16 en ouer kuier saam.

Ek hoop jy is deel van hierdie groep lekker vroue!

  • n Dag van geestelike vernuwing lag en kuier

  • Lofsang en aanbidding

  • Praktiese en lewensveranderende insigte gevul met waarheid en humor soos wat net Gretha kan gee.

Die sleutel tot ware verandering

Alles begin by jou verstaan van God se hart vir jou - wie Hy is en waar jy nog nie in volle vryheid leef nie. Dalk het jy verandering nodig, of miskien verdieping?

Die antwoord is nader en makliker as wat dit voel wanneer ons in ‘n put is, antwoord nodig het of moeg is van seer of verwerping.

Ware verandering gebeur nie wanneer ons harder probeer nie, maar wanneer beter verstaan wie ons is in Hom.

Sluit by ons aan vir

WORTHY WOMEN KAAP

Veilige betaling • Beperkte sitplekke beskikbaar

Is hierdie dag vir jou?

  • Voel jy oorlaai en emosioneel moeg...

  • Twyfel jy oor jou waarde en identiteit...

  • Dra jy soms dinge alleen sonder ondersteuning...

  • Is jy vasgevang in ou patrone en gedagtes...

  • Het jy min duidelikheid oor die pad vorentoe...

  • Verlang jy na verandering, maar weet nie waar om te begin nie…

  • Begeer jy verdieping...

  • Soek jy die waarheid oopgebreek...

  • Opsoek na ‘n dag van gemeenskap met sussies in Christus...

  • Het jy lanklaas gelag uit jou maag uit...

  • Bid jy vir meer vryheid in Jesus...

Dan is hierdie dag vir jou!

Moenie alleen bly worstel nie

VOOR WORTHY WOMEN KAAP:

  • Voel oorlaai en emosioneel moeg...

  • Twyfel oor jou waarde en identiteit...

  • Dra dinge alleen sonder ondersteuning...

  • Vasgevang in ou patrone en gedagtes...

  • Min duidelikheid oor die pad vorentoe...

  • Verlang na verandering, maar weet nie waar om te begin nie...

NA WORTHY WOMEN KAAP:

  • ’n Rustiger gemoed en nuwe perspektief...

  • Duidelike begrip van jou waarde en identiteit...

  • Versterk en bemoedig deur gemeenskap...

  • Vryheid om los te laat wat jou terughou...

  • Nuwe perspektief en rigting vir jou lewe...

  • Met vertroue gereed vir die volgende seisoen...

Moenie alleen bly worstel nie

HERE'S EVERYTHING

YOU GET INCLUDED TODAY:

#1 - THE COURSE

FITNESS ACCELERATOR

Master the lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate id quam harum ducimus cupiditate.

Value: $97

#2 - THE COMMUNITY

PRIVATE COMMUNITY & ACCOUNTABILITY

Stay consistent with lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate id quam harum ducimus cupiditate.

Value: $197

#3 - THE TOOLS

WORKOUT PROGRAMS & PLANS

Copy my proven lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate id quam harum ducimus cupiditate.

Value: $97

#4 - PLANNER

THe FiTNESS PROGRESS TRACKER

Finally see results like lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate id quam harum ducimus cupiditate.

Value: $97

#5 - COACHING

1-on-1 ACCESS

Ask me anything regarding lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate id quam harum ducimus cupiditate.

Value: $497

TOTAL VALUE: $997+

TODAY JUST $37

Secured with our 100% money back guarantee.

THE FITNESS ACCELERATOR

The #1 weightloss bundle for men who wants to lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit.

EVERYTHING YOU GET TODAY:

  • The Fitness Accelerator Training Program

  • Private Community for Networking

  • Accountability with Direct Support

  • The Workout Programs Vault

  • BONUS: The Progress Tracker PDF

  • BONUS: 1 on 1 Coaching from Name

Secured with our 100% money back guarantee.

Image

"Best program ever, thank you!"

"Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate". - Name

WHAT OTHERS SAY ABOUT US

"My life changed forever"

"Testimonial lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim dolor elit." - Your Name

"Highly recommend this!"

"Testimonial lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim dolor elit." - Your Name

"Never felt so good in my life!"

"Testimonial lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim dolor elit." - Your Name

"This is a steal for such a low price!"

"Testimonial lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim dolor elit." - Your Name

TOTAL VALUE: $997+

TODAY JUST $37

Secured with our 100% money back guarantee.

NOT SURE YET? WE GOT YOU COVERED!

100% SATISFACTION GUARANTEE

We're so confident you're going to love the experience and lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate id quam harum ducimus cupiditate.

Secured with our 100% money back guarantee.

Gereelde Vrae

Nog onseker? Hierdie dag kan ’n keerpunt wees

Waar en wanneer vind die geleentheid plaas?

Die konferensie vind plaas op 11 April 2026 by die Missio Dei Ouditorium, Bellville, vanaf 09:00 tot 16:00.

Stoele is net nodig as jy jou middagete buite die ouditorium wil geniet. Die ouditorium is toegerus met stoele vir die konferensie, lugversorging en goeie klank.

Vir middagete pak elke vrou haar eie koeler met dit waarvan sy hou.

Die ete is ongeveer 60 tot 90 minute lank - genoeg tyd om lekker saam met jou tribe te kuier onder ‘n sambreel, in die ouditorium of onder ‘n gazebo wat jy saambring (die vroue is elke jaar baie oulik en kreatief) en ook die uitstallers se mooi goedere te bekyk en jou beursie leeg te maak.

Indien jy borsvoed, kan jy die dag meemaak in die babakamer.

Ongelukkig word geen kinders toegelaat nie sodat elke vrou die dag kan geniet sonder enige afleiding en hindernis.

Drag is lekker gemaklik - jy daag op soos jouself.

Die dag word nie opgeneem om later weer te kyk of luister nie.

Hoe bespreek ek my kaartjie?

Kaartjies kan direk aanlyn bespreek word deur die knoppie hieronder te gebruik.

Jou plek word onmiddellik bevestig na betaling, Kry jou tribe bymekaar en bespreek julle groep.

Hierdie gaan ‘n lewensveranderende dag wees!

Gereelde Vrae

Nog onseker? Hierdie dag kan ’n keerpunt wees

Waar en wanneer vind die geleentheid plaas?

Die konferensie vind plaas op 7 November 2026 by die Missio Dei Ouditorium, Bellville, vanaf 09:00 tot 16:00.

Moet ek my eie stoel saambring?

Nee. Die ouditorium is volledig toegerus met stoele, lugversorging en goeie klank vir die konferensie.

Jy sal net ’n stoel nodig hê indien jy verkies om jou middagete buite die ouditorium te geniet.

Hoe werk middagete?

Elke vrou pak haar eie koeler met dit waarvan sy hou.

Die ete is ongeveer 60–90 minute lank — genoeg tyd om saam met jou tribe te kuier onder ’n sambreel, in die ouditorium of onder ’n gazebo wat jy saambring.

Daar sal ook uitstallers wees met pragtige produkte om te bekyk.

Kan ek my baba saambring?

Indien jy borsvoed, kan jy die dag meemaak in die babakamer.

Ongelukkig word geen kinders toegelaat nie, sodat elke vrou die dag sonder afleiding kan geniet.

Wat trek ek aan?

Lekker gemaklik — jy daag op soos jouself.

Sal die dag opgeneem word?

Nee. Die dag word nie opgeneem om later weer te kyk of te luister nie.

Hoe bespreek ek my kaartjie?

Kaartjies kan direk aanlyn bespreek word deur die knoppie hieronder te gebruik. Jou plek word onmiddellik bevestig na betaling.

Kry jou tribe bymekaar en bespreek julle groep — hierdie gaan ’n lewensveranderende dag wees!

© 2026 WORTHY WOMEN KAAP. Alle regte voorbehou.